Erfenisdag Kompetisie
Staan ’n kans om fantastiese pryse te wen!
Vier Erfenisdag saam met Gemoedsrus by die Voortrekker Monument op 24 September en staan ’n kans om een van ons fantastiese pryse te wen!
Hoe werk dit?
- Registreer jou besonderhede hieronder.
- Jou naam word in die prystrekking ingesluit.
- Indien jou naam getrek word, sal ons jou kontak om jou prys te ontvang. So luister uit vir jou foon!
Wenners moet fisies teenwoordig wees wanneer die trekking plaasvind om hul prys te kan op eis.
Groot trekking
Volgende trekking om Don 24 Sep 08:30 · Prys: Gemoedsrus sleeveless insulated jacket
Trek oor14:04:06
Laaste wenner
Wenners tot dusver
- Nog niemand getrek nie. Hou hierdie skerm dop!
Kompetisievoorwaardes
1. Die kompetisie word aangebied deur Gemoedsrus Verskansing (Edms) Bpk ("Gemoedsrus"). FSP no. 51794
2. Inskrywings is oop vir persone van 18 jaar en ouer wat in Suid-Afrika woon. Werknemers van Gemoedsrus, Agrihost en hul agente mag nie deelneem nie.
3. Een inskrywing per persoon (selfoonnommer). Inskrywings sluit op die tyd wat by die stalletjie aangedui word.
4. Kitspryse word lukraak deur die outomatiese teller toegeken en is onderhewig aan beskikbaarheid. Pryse moet op die dag by die stalletjie afgehaal word.
5. Die pryse word lukraak uit alle geldige kaartjies getrek. Die wenner word by die stalletjie aangekondig en per e-pos/selfoon in kennis gestel.
6. Indien die wenner nie binne 10 minute na die trekking gekontak kan word nie, verval die wenner se geleentheid om die betrokke prys te wen en sal ’n nuwe wenner vir daardie prys getrek word.
7. Pryse is nie oordraagbaar of vir kontant verruilbaar nie. Gemoedsrus se besluit is finaal.
8. Deur in te skryf stem jy in dat Gemoedsrus jou mag kontak oor sy produkte en dienste. Jy kan enige tyd uitteken.
English